- Algemene Hekel Terminologie - die tabel lys die afkortings (in Engels en Afrikaans) vir die algemene hekel terme soos herhaal, kontrasterende kleur, en verkeerde kant.
- Meer Spesifieke Hekel Terminologie - hierdie tabel is vol addisionele hekel terme soos voorste been (front post) en agter lus (back loop only).
- Hekel Steke - hierdie tabel wys die afkortings en name van verskillende steke in Afrikaans, Britse Engels, en Amerikaanse Engels.
- Hekelpen Groottes - die verskillende hekelpen groottes in millimeters, Amerikaanse groottes en Britse groottes.
Afrikaanse Hekel Terminologie, Afkortings en Hekelpen Groottes
Algemene Hekel Terminologie
|
|||
General Crochet Terminology
|
|||
Afrikaans
|
English
|
||
*
|
Herhaal instruksies tussen asteriske
|
*
|
Repeat instructions between asterisks
|
beg
|
Begin
|
beg
|
Begin
|
dies
|
Dieselfde
|
||
dop
(gop)
|
Draad oor pen (gare oor pen)
|
yo(h)
|
Yarn over (hook)
|
dr
|
Draai
|
t
|
Turn
|
her
|
Herhaal
|
rep
|
Repeat
|
HK
|
Hoof Kleur
|
MC
|
Main Colour
|
KK
|
Kontrasterende Kleur
|
CC
|
Contrasting Colour
|
l
|
Lusse
|
lp/s
|
Loop(s)
|
ong
|
Ongeveer
|
approx
|
Approximately
|
oorbl
|
Oorblywende
|
rem
|
Remaining
|
pat
|
Patroon
|
||
pc
|
Picot
|
||
pm
|
Plek merker
|
pm
|
Place marker
|
rdte/rdtes
|
Rondte(s)
|
||
RK
|
Regte kant
|
RS
|
Right side
|
so
|
Slaan oor
|
sk
|
Skip
|
sp/sps
|
Spasie(s)
|
sp
|
Space
|
st/ste
|
Steek(steke)
|
st
|
Stitch
|
tes
|
Tesame
|
tog
|
Together
|
tus
|
Tussen in
|
bet
|
Between
|
VK
|
Verkeerde kant
|
WS
|
Wrong side
|
vlg
|
Volgende
|
||
vor
|
Vorige
|
prev
|
Previous
|
weersk
|
Weerskante
|
||
cont
|
Continue
|
Meer Spesifieke Hekel Terminologie
More Specific Crochet
Terminology
|
|||
ks-sp
|
kettingsteek spasie
|
ch-sp
|
chain space
|
ab
|
agterste been
|
bp
|
back post
|
vb
|
voorste been
|
fp
|
front post
|
vermeer
|
vermeerder
|
inc
|
increase
|
vermin
|
verminder
|
dec
|
decrease
|
vl(a)
|
voor lus (alleen)
|
flo
|
front loop only
|
al(a)
|
agter lus (alleen)
|
blo
|
back loop only
|
Hekel Steke
Crochet Stitches
|
|||||
Afrikaans
|
US
|
UK
|
|||
gs
|
glipsteek
|
ss
|
slip stitch
|
ss
|
slip stitch
|
ks
|
kettingsteek
|
ch
|
chain
|
ch
|
chain
|
kb
|
kortbeen
|
sc
|
single crochet
|
dc
|
double crochet
|
hlb
|
halwe langbeen
|
hdc
|
half double crochet
|
htr
|
half treble crochet
|
lb
|
langbeen
|
dc
|
double crochet
|
tr
|
treble crochet
|
dlb
|
dubbelslag langbeen
|
tr
|
treble crochet
|
dtr
|
double treble crochet
|
drieslb
|
drieslag langbeen
|
dtr
|
double treble crochet
|
trtr/
ltr
|
triple treble crochet/
long treble crochet
|
Hekelpen
Groottes
Hook
Sizes
|
||
mm
|
USA
|
UK
|
2
|
14
|
|
2.25
|
1 / B
|
13
|
2.5
|
12
|
|
2.75
|
C/2
|
|
3
|
11
|
|
3.25
|
D/3
|
10
|
3.5
|
4 / E
|
9
|
3.75
|
F/5
|
|
4
|
G/6
|
8
|
4.5
|
7
|
7
|
5
|
8 / H
|
6
|
5.5
|
9 / I
|
5
|
6
|
10 / J
|
4
|
6.5
|
10.5/ K
|
3
|
7
|
2
|
|
8
|
11/L
|
|
9
|
13/M/N
|
|
10
|
15/N/P
|
|
15.5
|
P/Q
|
Jy kan ook die PDF weergawe van die tabelle hier aflaai.
Ek hoop dit help jou met daai patrone wat laatnag in vreemde tale by jou spook!
xxx dedri
tx
ReplyDeletebaie dankie, nou kan ek uiteindelik die engelse patrone lees..........jy is 'n ster
ReplyDeleteAg Nicoline, ek is so bly iemand kon baat vind hierby :)
ReplyDeleteBaie Baie dankie dit is nou pragtig uit een gesit jy is 'n ster!!!
ReplyDeletenou kan ek dit vir mense aanstuur dankie duisend
Hi in die keur gebruik hulle die terme spring mielie as ook spyker kan jy dit verduidelik / verteel? Baie dankie
ReplyDeleteSpringmielie is in Engelse terminologie as "popcorn stitch" bekend in hekel en spyker is "spike stitch". Hoop dit help?
DeleteDuisend dankies vir hierdie vertaling. Ek leer om te hekel met Engelse terminologie, so dit raak nogal baie interesant as ek al die wonderlike patrone in die Vrouekeur patroonboeke sien en nie weet waar om te begin nie! Opregte waardering!
ReplyDeleteHi Lizelle, ek het op Pinterest by Vrouekeur 'n vertaling gevind. Ek sluit die "link" sommer hier in:
ReplyDeletehttp://www.vrouekeur.co.za/artikel.aspx?id=48656&h=Basiese-breiafkortings--
Hoop dit help! :)
Hello Dedri
ReplyDeleteBaiB dankie vir die tabelle!
Weet jy dalk wat 'n "cluster" in Afrikaanse hekelterme is?
Groete!
Hoe lyk n gedraaide langbeeb steek
ReplyDeleteBeen
ReplyDeleteHoe Maak n men's n gedraaide langbeen?
ReplyDeleteVerstaan baie beter nou
ReplyDelete